​Rustiek of modern: 15 stylvolle plattelandse huise

Request free quote

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
By clicking 'Send' I confirm I have read the Privacy Policy & agree that my foregoing information will be processed to answer my request.
Note: You can revoke your consent by emailing privacy@homify.com with effect for the future.

​Rustiek of modern: 15 stylvolle plattelandse huise

Johannes van Graan Johannes van Graan
by CASA & CAMPO - Casas pré-fabricadas em madeiras
Loading admin actions …

Net omdat ‘n huis op die platteland geleë is beteken dit nie dit mag net rustiek wees nie. Inteendeel, daar is miljoene maniere wat die moderne styl ingebring kan word om ‘n huis op die plaas of plot bietjie te laat uitstaan, en hierdie 15 voorbeelde sal jou beslis oorgenoeg inspirasie gee – vir jou huis se buitenste areas (soos die dak, stoep en mure), ten minste.

Modern home by Casas inHAUS Modern

Need help with your home project?
Get in touch!

Discover home inspiration!