Stoepvloere: 16 stylvolle idees

Request free quote

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
By clicking 'Send' I confirm I have read the Privacy Policy & agree that my foregoing information will be processed to answer my request.
Note: You can revoke your consent by emailing privacy@homify.com with effect for the future.

Stoepvloere: 16 stylvolle idees

Johannes van Graan Johannes van Graan
modern  by Wedgewood Furniture, Modern
Loading admin actions …

Wanneer dit by stoepe, balkonne en ander areas buite die huis kom, fokus heeltemal te veel van ons op meubels, beligting en dekor – en alhoewel hierdie faktore van die uiterste belang is, vergeet die meeste van ons van ‘n ander baie belangrike element: die vloer.

En gelukkig is ‘n houtdek nie ons enigste opsie vir ‘n kuier/ontspanningsplekkie nie—klip, baksteen, marmer, konkreet, “turf” en ‘n trop ander keuses kan net so pragtig lyk, afhangende, natuurlik, van jou styl, die grootte van die stoep, die bypassende faktore (soos die beligting en dekor), ens.

Kom ons beloer 16 voorbeelde van pragtige stoepe wat beslis die regte keuse gemaak het i.v.m. vloere.

2

 Terrace by Engel & Völkers Bodrum, Modern
Engel & Völkers Bodrum

Engel & Völkers Bodrum

Engel & Völkers Bodrum

5

10

 Terrace by P+0 Arquitectura, Rustic
P+0 Arquitectura

Narigua House

P+0 Arquitectura
 Houses by Casas inHAUS, Modern

Need help with your home project?
Get in touch!

Discover home inspiration!