Grootte is nie als nie; wat jy daarmee doen is belangriker! Dit blyk ook waar te wees wanneer dit by huise kom, en hierdie 5 voorbeeldjies wat ons vandag gaan beloer is dalk effens aan die klein kant, maar staan beslis nie terug wanneer dit by styl kom nie.
Modern, rustiek, tropies… maak nie saak nie – al 5 hierdie huise bied genoeg spasie aan die binnekant, asook oorgenoeg potensiaal aan die buitekant om heerlike bly- en kuierhuise te wees.
Volgende op ons loerlys: 30 Voorafvervaardigde huise waaroor jy dol sal wees.